[ Prev ] [ Index ] [ Next ]

Deut.18

Created Friday 02 November 2012

(12) Deut.18:15-19
"'n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek is, sal die HERE jou God vir jou verwek; na Hom moet julle luister — net soos jy van die HERE jou God by Horeb gevra het toe jy op die dag van die vergadering gesê het: Ek kan die stem van die HERE my God nie langer hoor en hierdie groot vuur nie meer sien nie, anders sterf ek. Toe het die HERE vir my gesê: Dit is goed wat hulle gespreek het. 'n Profeet sal Ek vir hulle verwek uit die midde van hulle broers, soos jy is, en Ek sal my woorde in sy mond lê, en Hy sal aan hulle sê alles wat Ek Hom beveel. En die man wat nie luister na my woorde wat Hy in my Naam spreek nie, van hom sal Ek self rekenskap afeis."

"The Lord your God will raise up for you a prophet like me from among you, from your brothers—it is to him you shall listen— just as you desired of the Lord your God at Horeb (See Deut. 9:10) on the day of the assembly, when you said, (See Ex. 20:19) ‘Let me not hear again the voice of the Lord my God or see this great fire any more, lest I die.’ And the Lord said to me, (Deut. 5:28) ‘They are right in what they have spoken. I will raise up for them a prophet like you from among their brothers. (Jer. 1:9; 5:14; [John 17:8]) And I will put my words in his mouth, and [John 4:25; 8:28; 12:49, 50] he shall speak to them all that I command him. [Acts 3:23] And whoever will (Jer. 29:19; 35:13) not listen to my words that he shall speak in my name, I myself will require it of him."

---===---
(12)


Backlinks: Deuteronomium EnglishAnointed